115 Positions Available Jobs in Pretoria - page 8
-
Modekleinhandelboetiek Verkoopsdame / Fashion Retail Boutique Sales Lady (R08) Woodlands Werkie - 0186 Pretoria, South Africa Ons kliënt is ’n gesogte modeboetiek wat sedert 1986 vroue van alle ouderdomme voorsien van elegante en stylvolle klere. Hulle bied ’n verskeidenheid produkte aan, insluitend klere, skoene en bykomstighede... More than 30 days ago
-
Algemene Administrateur: Onderhandelinge / General Administrator: Negotiations (F01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na dinamiese, strategiese en doelgerigte Algemene Administrateur: Onderhandelinge om by hulle span aan te sluit. Hierdie individue sal verantwoordelik wees vir algemene administratiewe... 30 days ago
-
Pakhuistoesighouer / Warehouse Supervisor (S11) Werkie - 0002 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na 'n dinamiese en ervare Pakhuistoesighouer met sterk verkoopsagtergrond , om hulle span in Montana, Pretoria te lei. Die ideale kandidaat is georganiseerd, in staat om mense te... More than 30 days ago
-
Call Centre Training Team Leader / Oproepsentrum Opleidingspanleier (B13) Werkie - 0081 Pretoria, South Africa Our client is looking for an energetic and passionate Call Centre Training Team Leader – Collections Department to educate, support, and train new agents within a debt collection environment. You will... More than 30 days ago
-
Tydelike Administratiewe Assistent / Temporary Administrative Assistant (W02) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Die maatskappy is 'n familie besigheid met 35 jaar se ervaring en 'n jong, dinamiese span. Die besigheid ondergaan tans 'n generasie oorgang, en innovasie en groei is sleutelprioriteite. Die span werk... More than 30 days ago
-
Junior Rekeningkundige / Junior Accountant (B12) Werkie - 0002 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na 'n selfgedrewe en georganiseerde Junior Rekeningkundige om administratiewe en finansiële ondersteuning te bied aan hulle bestuurspan. Hierdie rol is ideaal vir iemand wat ten minste... More than 30 days ago
-
Invoer Administrateur / Import Administrator (S14) Werkie - 0181 Centurion, South Africa Ons kliënt is ‘n toonaangewende besigheid in die kunsmishandel industrie. Hulle kantore is in Centurion, terwyl die hoofbedrywighede in Durban plaasvind. Die maatskappy is gefokus op doeltreffende invoerbestuur... More than 30 days ago
-
Junior Boekhouer / Junior Bookkeeper (B07) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Is jy 'n gemotiveerde, gedetailleerde en professionele individu wat op soek is na 'n kans om jou loopbaan in boekhouding te begin? Het jy uitstekende interpersoonlike vaardighede en die vermoë om met mense... More than 30 days ago
-
SAIPA Klerkskap / SAIPA Clerkship (D08) Werkie - 0151 Menlo Park, South Africa Is jy 'n gemotiveerde, geduldige en hardwerkende individu wat opsoek is na 'n loopbaan in die rekeningkundige bedryf? Het jy die vermoë om uitstekende verhoudings met kliënte te bou, en is jy nie bang... More than 30 days ago
-
Loan Administrator / Call Center Agent / Debt Collection Agent R6500-R7500 Southern Finance - Pretoria, Gauteng, South Africa We are looking for an experienced, highly skilled, energetic and target driven individual with a firm understanding of Call-centre, Loan Administration and Debt Collection operations, to join our dynamic... R6500-R7500 11 days ago
Top locations
- Sandton (34)
- Centurion (31)
- Kempton Park (24)
- Randburg (21)
- Midrand (9)
- Roodepoort (8)
- Edenvale (6)
- Lanseria (6)
- See more