115 Positions Available Jobs in Pretoria - page 7
-
Verkoopsbeampte/ Sales Representative Ligpos (Pty) Ltd - 0081 Pretoria, South Africa Ons is op soek na 'n gemotiveerde en energieke verkoopsagent wat sal help om ons topgehalte bou-, verf- en instandhoudingsdienste aan 'n wye verskeidenheid potensiële kliente te bemark. Hierdie rol bied... More than 30 days ago
-
Kantoor Koördineerder / Office Coordinator (B09) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons is op soek na 'n Kantoor Koördineerder wat ‘n sterk organisasie vermoë het, aandag aan detail gee, en betrokke wil wees by die bestuur van kantooraktiwiteite. Hierdie pos bied die kans om ‘n kritieke... More than 30 days ago
-
Assistent Finansiële Bestuurder / Assistant Financial Manager (O01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die landbousektor met dekades se ondervinding. Hulle het ‘n stewige reputasie opgebou vir die verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan boere, en is bekend vir... More than 30 days ago
-
Junior Rekenmeester / Junior Accountant (E02) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Is jy 'n detail-georiënteerde en selfgedissiplineerde individu met 'n passie vir rekeningkunde? Het jy ervaring met maandelikse verwerking van rekeninge en BTW-indienings? Dan is hierdie ‘n wonderlike... More than 30 days ago
-
Onderskrywingsklerk / Underwriting Clerk (O01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na 'n goed georganiseerde en detail-gefokusde Onderskrywingsklerk om by hulle dinamiese span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die prosessering... More than 30 days ago
-
Trokbestuurder / Truck Driver (D09-T) Werkie - 0002 Pretoria, South Africa Our client is looking for a responsible, motivated, and adaptable Truck Driver . This position requires someone who is proactive, can adjust to changing work environments, and provides excellent customer... More than 30 days ago
-
Algemene Administrateur: Onderhandelinge / General Administrator: Negotiations (F01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na dinamiese, strategiese en doelgerigte Algemene Administrateur: Onderhandelinge om by hulle span aan te sluit. Hierdie individue sal verantwoordelik wees vir algemene administratiewe... 29 days ago
-
Loan Administrator / Call Center Agent / Debt Collection Agent R6500-R7500 Southern Finance - Pretoria, Gauteng, South Africa We are looking for an experienced, highly skilled, energetic and target driven individual with a firm understanding of Call-centre, Loan Administration and Debt Collection operations, to join our dynamic... R6500-R7500 10 days ago
-
Kopieskrywer / Copywriter (Y01) Werkie - 0181 Lynnwood, South Africa Ons kliënt is 'n moderne maatskappy wat betrokke is by kreatiewe bemarkingsoplossings. Die maatskappy bied 'n dinamiese omgewing waar "copywriting" en kreatiewe strategieë die sleutel is tot die sukses... More than 30 days ago
-
Bemarkingsbestuurder / Marketing Supervisor (W02) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons is op soek na 'n dinamiese en ervare Bemarkingsbestuurder om ons bemarkingspan te lei en te optimaliseer. Die ideale kandidaat het sterk digitale bemarkingservaring, spesifiek met Google Ads, Meta... More than 30 days ago
Top locations
- Sandton (36)
- Centurion (30)
- Kempton Park (22)
- Randburg (22)
- Midrand (9)
- Roodepoort (8)
- Edenvale (6)
- Lanseria (6)
- See more