14 Werk Jobs in Midrand
-
Matrikulante / Matriculants JenRec Recruitment - centurion, Gauteng Uitstekende ondervinding by verskillende fasette van die maatskappy. Jy is deel van n meestersbreinspan Ons soek die volgende van jou: 5 days ago
-
Junior Jeug koördineerder HR Genie - Moreletapark Ons betrekking is n voltydse pos met werksure van 07:45 tot 16:00 in die week en dit vereis van jou om minstens 5 ure op n Sondag te werk. Daar word wel deur die week afgevat vir die werk op n Sondag soos... More than 30 days ago
-
Senior Rekenmeester (Engels en Afrikaans Sprekend) Owlwork Recruitment - Morningside, Gauteng Sluit aan by ons gesiene maatskappy in Morningside, Johannesburg, as 'n Senior Rekenmeester wat vlot is in beide Engels en Afrikaans. As 'n sleutelrolspeler in finansiële bestuur, sal jy verantwoordelik... 2 days ago
-
KANTOORBESTUURDER (Tulbagh) / OFFICE MANAGER (Tulbagh) HR Management & Support Services (Pty) Ltd t/a The HR Department - Tulbagh Road LARHONE, het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese, energieke, en betroubare Kantoorbestuurder om by hul groeiende span aan te sluit. Tenminste 3 na 5 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie ‘n Mededingende... More than 30 days ago
- Forum: Start a Discussion Join
-
Sales Consultants Deka Minas (Pty) Ltd - Midrand, Gauteng Inkomende of uitgaande beleidsverkope, gebaseer op leidrade en kampanjes. Inisieer die klintverhouding en voldoen aan verskeie KPI's. Maak kontak met die klint, voer behoefte-analise uit en stel klintoplossings... 0 30 days ago
-
Sunninghill, Johannesburg: ADMINISTRASIE ASSISTENT (Vir Petrol Stasie) Cora ONeil Recruitment Agency - Johannesburg -Minimum 1 jaar onlangse relevante administrasie ondervinding, verkieslik by n Petrol Stasie of soortgelyke werksomgewing -Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings (CV moet volledige diensrekord... R 12 000 - R 15 000 gross More than 30 days ago
-
Grafiese Kunstenaar Media24 - 2160 Johannesburg, South Africa Netwerk24 is op soek na ‘n grafiese kunstenaar om by sy bekroonde span aan te sluit. Werk as deel van ‘n kreatiewe span in die dinamiese wêreld van joernalistiek en aanlyn nuus. Skep boeiende grafika en... More than 30 days ago
-
Accountmanager Johannesburg, Gauteng, South Africa Joe Public groeit. En zoekt daarom versterking. Naast een leuke baan bij het leukste bureau van Nederland betekent dat ook dat je kunt profiteren van onze internationale groei. Zo mag iedereen die in Amsterdam... More than 30 days ago
-
Sakeverslaggewer Media24 - 2160 Johannesburg, South Africa Netwerk24 is op soek na ‘n sakeverslaggewers met 2-4 jaar ervaring in die joernalistiek om deel te word van ’n klein span sakeverslaggewers wat oor die ekonomie, maatskappynuus, landbousake, persoonlike... More than 30 days ago
-
Business Reporter | Sakeverslaggewer Media24 - 2160 Johannesburg, South Africa Netwerk24 is op soek na ‘n sakeverslaggewers met 2-4 jaar ervaring in die joernalistiek om deel te word van ’n klein span sakeverslaggewers wat oor die ekonomie, maatskappynuus, landbousake, persoonlike... More than 30 days ago
Top locations
- Pretoria (8)
- Johannesburg (3)
- Randburg (3)
- Sandton (3)
- Centurion (3)
- Kempton Park (1)
- Moreletapark (1)
- Brits (1)
- See more