Onlangs gekwalifiseerde B Com met articles persoon word benodig in Wadeville by korporatiewe fabriek. Mail jou CV na equip@mweb.co.za ONDERHANDELBAAR
Equip Recruit
-
WADEVILLE, Ekurhuleni (East Rand), South Africa
Korporatiewe groep met fabriek in Wadeville benodig `n onlangs gekwalifiseerde BCom met articles persoon.
Salaris is onderhandelbaar en medies plus voorsorgfonds word aangebied.
ONDERHANDELBAAR
3 days ago