Positions Available Jobs in Pretoria
Werkie - 0181 Pretoria, South Africa
Ons klient is op soek na dinamiese, strategiese en doelgerigte Algemene Administrateur: Onderhandelinge om by hulle span aan te sluit. Hierdie individue sal verantwoordelik wees vir algemene administratiewe...
from: simplify.hr (+1 source) - More than 30 days ago
Werkie - 0002 Pretoria, South Africa
Ons klient is op soek na 'n dinamiese en ervare Pakhuistoesighouer met sterk verkoopsagtergrond , om hulle span in Montana, Pretoria te lei. Die ideale kandidaat is georganiseerd, in staat om mense te...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Werkie - 0081 Pretoria, South Africa
Our client is looking for an energetic and passionate Call Centre Training Team Leader – Collections Department to educate, support, and train new agents within a debt collection environment. You will...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Werkie - 0181 Pretoria, South Africa
Die maatskappy is 'n familie besigheid met 35 jaar se ervaring en 'n jong, dinamiese span. Die besigheid ondergaan tans 'n generasie oorgang, en innovasie en groei is sleutelprioriteite. Die span werk...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Werkie - 0002 Pretoria, South Africa
Ons klient is op soek na 'n selfgedrewe en georganiseerde Junior Rekeningkundige om administratiewe en finansiële ondersteuning te bied aan hulle bestuurspan. Hierdie rol is ideaal vir iemand wat ten minste...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Werkie - 0181 Centurion, South Africa
Ons kliënt is ‘n toonaangewende besigheid in die kunsmishandel industrie. Hulle kantore is in Centurion, terwyl die hoofbedrywighede in Durban plaasvind. Die maatskappy is gefokus op doeltreffende invoerbestuur...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Werkie - 0181 Pretoria, South Africa
Is jy 'n gemotiveerde, gedetailleerde en professionele individu wat op soek is na 'n kans om jou loopbaan in boekhouding te begin? Het jy uitstekende interpersoonlike vaardighede en die vermoë om met mense...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Werkie - 0151 Menlo Park, South Africa
Is jy 'n gemotiveerde, geduldige en hardwerkende individu wat opsoek is na 'n loopbaan in die rekeningkundige bedryf? Het jy die vermoë om uitstekende verhoudings met kliënte te bou, en is jy nie bang...
from: simplify.hr - More than 30 days ago
Southern Finance - Pretoria, Gauteng, South Africa
We are looking for an experienced, highly skilled, energetic and target driven individual with a firm understanding of Call-centre, Loan Administration and Debt Collection operations, to join our dynamic... R6500-R7500
from: pnet.co.za - 13 days ago
Werkie - 0181 Pretoria, South Africa
Ons is op soek na ‘n gemotiveerde Besigheidsanaliseerder om by ons span in Pretoria aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal ‘n kritieke rol speel in die verbetering en ondersteuning van ons leningsbestuurproduk...
from: simplify.hr - More than 30 days ago