Finansiële Bestuurder / Financial Manager (T02)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    1739 Johannesburg, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons kliënt is 'n gevestigde generatorbesigheid, gebaseer in Lanseria, Johannesburg en Brits. Hulle spesialiseer in die verkoop van dieselgenerators teen markleierpryse. Hulle voorsien die Suid-Afrikaanse en sub-Sahara Afrika markte met dieselgenerators wat hoogs mededingend is. […]
Bestuur en hou van betroubare finansiële rekords, insluitend boekhouding, verslagdoening en belasting. […]
Opstel van maandelikse, kwartaallikse- en jaarverslae om die finansiële gesondheid van die besigheid te monitor. […]
Werk saam met die bestuurspan om begrotings te ontwikkel en verslae te voorsien wat die besigheid...

22 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers