CNC/PLC Instandhoudingstegnikus / CNC/PLC Maintenance Technician (M07-T)
-
Company:
Werkie
-
Location:
0181 Pretoria Central, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Ons is op soek na ‘n vaardige en gemotiveerde CNC/PLC Instandhoudingstegnikus om by ons instandhouding-span aan te sluit. Hierdie pos speel ‘n sleutelrol in die instandhouding en optimalisering van ons geoutomatiseerde stelsels, met ‘n sterk fokus op CNC-masjiene en PLC-stelsels . Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die identifisering van foute, instandhouding en die verbetering van hierdie gevorderde vervaardigingstelsels. […]
Ons maatskappy is ‘n gevestigde vervaardigingspesialis wat sedert 1991 hoë gehalte dienste aan die motor- en spoorwegbedryf lewer. Met ons voortdurende...
More than 30 days ago from: simplify.hr