Dienssentrum / Skakelbord Koördineerder / Service Centre/Desk: Switchboard Coordinator (P08)
-
Company:
Werkie
-
Location:
0181 Pretoria, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Wees die spilpunt tussen kliënte, ambagspersoneel en versekeringsverskaffers – jou organisasievermoë, spoed en kliëntediens gaan hier regtig saak maak! […]
Ons dinamiese span in die diens- en logistieke sektor is op soek na ‘n hoogs georganiseerde en doeltreffende Dienssentrum / Skakelbord Operateur wat kan floreer in ‘n hoëdruk-omgewing. Hierdie rol behels die hantering van noodsituasies, kliëntediensnavrae, logistieke beplanning en daaglikse operasionele take. Elke dag is anders – met unieke uitdagings wat vinnige denke en uitstekende probleemoplossingsvermoë vereis. […]
Skakelbord- en kliënte...
11 days ago from: simplify.hr