Trekkerdrywer - Plaaswerker / Tractor Driver - Farm worker
-
Company:
Ligpos (Pty) Ltd
-
Location:
2333 Ermelo, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Die Klient is op soek na 'n toegewydde en energieke Trekkerdrywer om by ons span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal plaaswerk verrig, met 'n spesifieke fokus op die bestuur van trekkers. U sal ook betrokke wees by die melkery, beeste hanteer, en algemene instandhouding en herstelwerk op die plaas. […]
Energievolle werker nie mediese ongeskiktheid of enige kwale, kroniese siektes of ongesondheid […]
Verblyf is deel van die pakket op die plaas (geen verblyf vir vrouens en kinders) […]
Indien u belangstel in hierdie pos en voldoen aan die vereistes, doen hier aansoek.
NS. Moet asb nie u CV...
More than 30 days ago from: simplify.hr
Related Job Offers
- SENIOR DAIRY FARM MANAGER Farm Manager SA - Mooiriver
- FRONT DESK / FRONT OF HOUSE MANAGER Red Cat Recruitment - mooi river, KwaZulu-Natal
- GENERAL HOTEL MANAGER Red Cat Recruitment - mooi river, KwaZulu-Natal
- General Cleaner – Warehousing/Stores environment JHM - Mooi River, KwaZulu-Natal, South Africa
- Goods receiving and dispatch clerk ITRS - Mooi River, KwaZulu-Natal, South Africa