Voertuigverkoopsverteenwoordiger / Vehicle Sales Executive (B03)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    2302 Secunda, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons is op soek na ‘n dinamiese en resultaat-gedrewe Voertuigverkoopsverteenwoordiger om by ‘n gevestigde motorhandelaar aan te sluit. Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid vir iemand met ‘n passie vir motors, ‘n sterk verkoopsrekord en ‘n dryf om te presteer in ‘n hoëdruk omgewing. […]
Verkoop van nuwe en tweedehandse voertuie aan kliënte […]
Voltooi administratiewe take soos kontrakvoorbereiding en opvolg met kliënte
Bereik en oortref verkoopsdoelwitte op ‘n konstante basis […]
Basiese rekenaarvaardighede (MS Office, aanlyn platforms) […]
Is jy ‘n energieke en 'n doelgedrewe verkoopspersoon met...

More than 30 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers