Senior SaaS Verkope Spesialis / Senior SaaS Sales Specialist (T09)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    0181 Pretoria, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons kliënt is ‘n toonaangewende verskaffer van CRM, Kaartjiesisteem en volledige Leningsbestuuroplossings. Hulle help besighede om prosesse te stroomlyn, produktiwiteit te verbeter, en hul doelwitte te bereik deur middel van innoverende aanlyngebaseerde tegnologie. […]
Ons soek ‘n dinamiese en resultaatgedrewe Senior SaaS Verkoopspesialis met minstens 5 jaar se ondervinding in SaaS-verkope. Die ideale kandidaat is strategies, vaardig in konsultatiewe verkope, en kan komplekse verkoopsiklusse hanteer. Die rol behels die identifisering van nuwe sakegeleenthede, uitbreiding van kliënteverhoudings...

14 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers