Projekkoördineerder / Project Coordinator (Z02)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    2014 Benoni, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Hierdie is jou geleentheid om aan te sluit by een van die industrie-leiers van elektroniese sekuriteitstelsels in ons land! Oor die afgelope 11 jaar het ons eksponensieel gegroei en het ons betrokke geraak by verskeie indrukwekkende projekte, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die buurlande.
Hierdie nuwe posisie sal ‘n integrale deel van ons Projekte-span wees soos ons in die volgende fase van ons groei beweeg. […]
✅ Stel daaglikse, weeklikse en maandelikse programme vir tegniese spanne op. […]
✔️ Minimum van 4 jaar tegniese ondervinding in elektroniese sekuriteitstelsels. […]
As jy passievol...

More than 30 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers