122 Positions Available Jobs in Centurion - page 9
-
Assistent Finansiële Adviseur/ Assistant Financial Advisor (S09) Werkie - 0081 Pretoria, South Africa Ons is ’n toonaangewende firma wat spesialiseer in korttermyn kommersiële versekering, en bied omvattende risikobestuuroplossings wat aangepas is vir besighede. Met ’n sterk grondslag in regs- en finansiële... More than 30 days ago
-
Kantoor Koördineerder/ Office Coordinator (H05) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Sluit aan by 'n dinamiese en groeiende maatskappy in die hart van die bedryf, wat toegewyd is aan die lewering van hoë-gehalte oplossings en uitsonderlike kliëntediens. Dit is jou kans om deel te wees... More than 30 days ago
-
Sleutelrekeningbestuurder / Key Account Manager (D04) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons kliënt is 'n nasionale werkgewer wat in die HR- en werknemersvoordele-omgewing werksaam is. Hulle is op soek na dinamiese en doelgerigte Sleutelrekeningbestuurders wat in die Wes-Kaap of Gauteng gestasioneer... More than 30 days ago
-
SAIPA Klerk / SAIPA Clerk (L02) Werkie - 0186 Pretoria, South Africa Is jy 'n gemotiveerde, hardwerkende individu wat jou SAIPA klerkskap wil voltooi/ reeds voltooi het? Het jy 'n passie vir rekeningkunde en 'n sterk vermoë om met kliënte te kommunikeer? Dit is 'n wonderlike... More than 30 days ago
-
Senior SaaS Verkope Spesialis / Senior SaaS Sales Specialist (T09) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons kliënt is ‘n toonaangewende verskaffer van CRM, Kaartjiesisteem en volledige Leningsbestuuroplossings. Hulle help besighede om prosesse te stroomlyn, produktiwiteit te verbeter, en hul doelwitte te... 27 days ago
-
Junior Bourekenaar / Junior Quantity Surveyor (B04) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons kliënt is ‘n gevestigde en gerespekteerde onderneming in die konstruksiebedryf. Hulle streef daarna om projekte van hoë gehalte te lewer en loopbaangroei aan hul spanlede te bied. Hierdie rol bied... 27 days ago
-
Verkoopsbeampte/ Sales Representative Ligpos (Pty) Ltd - 0081 Pretoria, South Africa Ons is op soek na 'n gemotiveerde en energieke verkoopsagent wat sal help om ons topgehalte bou-, verf- en instandhoudingsdienste aan 'n wye verskeidenheid potensiële kliente te bemark. Hierdie rol bied... More than 30 days ago
-
Kantoor Koördineerder / Office Coordinator (B09) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons is op soek na 'n Kantoor Koördineerder wat ‘n sterk organisasie vermoë het, aandag aan detail gee, en betrokke wil wees by die bestuur van kantooraktiwiteite. Hierdie pos bied die kans om ‘n kritieke... More than 30 days ago
-
Algemene Administrateur / General Administrator (F01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na drie professionele en noukeurige Algemene Administrateurs om administratiewe ondersteuning in hulle COB- en Aftercare-afdeling te bied. Hierdie pos vereis uitstekende numeriese... More than 30 days ago
-
Assistent Finansiële Bestuurder / Assistant Financial Manager (O01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons kliënt is ‘n gevestigde speler in die landbousektor met dekades se ondervinding. Hulle het ‘n stewige reputasie opgebou vir die verskaffing van gehalteprodukte en -dienste aan boere, en is bekend vir... More than 30 days ago
Top locations
- Johannesburg (125)
- Pretoria (94)
- Sandton (34)
- Kempton Park (24)
- Randburg (21)
- Germiston (14)
- Boksburg (12)
- Alberton (10)
- See more