124 Positions Available Jobs in Centurion - page 11
-
Bemarkingsbestuurder / Marketing Supervisor (W02) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons is op soek na 'n dinamiese en ervare Bemarkingsbestuurder om ons bemarkingspan te lei en te optimaliseer. Die ideale kandidaat het sterk digitale bemarkingservaring, spesifiek met Google Ads, Meta... More than 30 days ago
-
Digitale Bemarkingsveldtogbestuurder / Digital Campaign Manager (Y01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons kliënt is 'n jong, moderne en groeiende bemarkingsmaatskappy wat dinamiese digitale bemarkingstrategieë bied. Hulle span fokus op die skep van prestasiegerigte veldtogte en die bevordering van kliëntegroei... More than 30 days ago
-
CNC Miller Setter en Programmeerder / CNC Miller Setter and Programmer (M07-T) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Die CNC Programmeerder is verantwoordelik vir die programmering en opstelling van CNC masjiene volgens kliëntspesifikasies. Die ideale kandidaat sal praktiese ervaring hê met Fanuc beheerstelsels en handmatige... More than 30 days ago
-
Modekleinhandelboetiek Verkoopsdame / Fashion Retail Boutique Sales Lady (R08) Woodlands Werkie - 0186 Pretoria, South Africa Ons kliënt is ’n gesogte modeboetiek wat sedert 1986 vroue van alle ouderdomme voorsien van elegante en stylvolle klere. Hulle bied ’n verskeidenheid produkte aan, insluitend klere, skoene en bykomstighede... More than 30 days ago
-
Algemene Administrateur: Onderhandelinge / General Administrator: Negotiations (F01) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na dinamiese, strategiese en doelgerigte Algemene Administrateur: Onderhandelinge om by hulle span aan te sluit. Hierdie individue sal verantwoordelik wees vir algemene administratiewe... More than 30 days ago
-
Pakhuistoesighouer / Warehouse Supervisor (S11) Werkie - 0002 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na 'n dinamiese en ervare Pakhuistoesighouer met sterk verkoopsagtergrond , om hulle span in Montana, Pretoria te lei. Die ideale kandidaat is georganiseerd, in staat om mense te... More than 30 days ago
-
Call Centre Training Team Leader / Oproepsentrum Opleidingspanleier (B13) Werkie - 0081 Pretoria, South Africa Our client is looking for an energetic and passionate Call Centre Training Team Leader – Collections Department to educate, support, and train new agents within a debt collection environment. You will... More than 30 days ago
-
Tydelike Administratiewe Assistent / Temporary Administrative Assistant (W02) Werkie - 0181 Pretoria, South Africa Die maatskappy is 'n familie besigheid met 35 jaar se ervaring en 'n jong, dinamiese span. Die besigheid ondergaan tans 'n generasie oorgang, en innovasie en groei is sleutelprioriteite. Die span werk... More than 30 days ago
-
Junior Rekeningkundige / Junior Accountant (B12) Werkie - 0002 Pretoria, South Africa Ons klient is op soek na 'n selfgedrewe en georganiseerde Junior Rekeningkundige om administratiewe en finansiële ondersteuning te bied aan hulle bestuurspan. Hierdie rol is ideaal vir iemand wat ten minste... More than 30 days ago
-
Invoer Administrateur / Import Administrator (S14) Werkie - 0181 Centurion, South Africa Ons kliënt is ‘n toonaangewende besigheid in die kunsmishandel industrie. Hulle kantore is in Centurion, terwyl die hoofbedrywighede in Durban plaasvind. Die maatskappy is gefokus op doeltreffende invoerbestuur... More than 30 days ago
Top locations
- Johannesburg (130)
- Pretoria (97)
- Sandton (36)
- Kempton Park (26)
- Randburg (24)
- Germiston (14)
- Boksburg (12)
- Alberton (10)
- See more