Persoonlike Assistent vir Senior Bestuurders / Personal Assistant to Senior Executives (O04)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    0157 Irene, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons klient is op soek na 'n hoogs bekwame en Afrikaans-sprekende Persoonlike Assistent om administratiewe en logistieke ondersteuning te bied aan drie senior bestuurslede: een van die CEO’s, die Groep COO, en die Groep Besigheidsontwikkelingsbestuurder. Hierdie posisie vereis diskresie, uitstekende organisatoriese vaardighede, en die vermoë om verskeie hoëvlakverantwoordelikhede gelyktydig en professioneel te hanteer. […]
Ondersteun die Hoof van Bedrywighede met die koördinering en bestuur van verskeie projekte.
Identifiseer saam met die HOD operasionele doeltreffendheidsgeleenthede en help met...

6 days ago from: simplify.hr

Related Job Offers