MULTIMEDIAREDAKTEUR: KAAPSTAD/JOHANNESBURG
-
Company:
Media24
-
Location:
8000 Cape Town, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Netwerk24 is op soek na 'n dinamiese en ervare multimediaredakteur om ons multimedia-strategie te verfyn en uit te voer en die hoogste standaarde vir ons video- en klankinhoud te vestig. […]
• Ontwikkel en implementeer 'n omvattende multimedia-strategie wat Netwerk24 se doelwit van gehalte-joernalistiek in Afrikaans help dryf en intekenare lok en behou. […]
• Werk nou saam met die nuushoofde en die res van die span om multimedia-elemente in stories te integreer. […]
Aansoeke moet insluit ’n CV, motiveringsbrief en portefeulje van relevante werk asook 'n kort beskrywing van jou visie vir multimedia...
14 days ago from: simplify.hr
Related Job Offers
- Technical Lead: Developer Elite Search - Cape Town
- Full Stack Developer Network Recruitment - Johannesburg
- Software Development Manager IOCO - Blank
- Senior Analyst Developer PBT Group - Cape Town
- Intermediate Mobile Developer IOCO - Johannesburg