Voedselveiligheids- and FSC Beampte / Food Safety and FSC Officer (P07)

  • Company:

    Werkie

  • Location:

    Sandton, South Africa

  • Job Type:

    Permanent

Ons klient is op soek na 'n noukeurige en pligsgetroue Voedselveiligheids- en FSC Beampte om by 'n gevestigde vervaardiger in die voedselverpakkingsbedryf aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die waarborg van nakoming van voedselveiligheidsregulasies en standaarde, sowel as die toepaslike FSC - COC vereistes. […]
Is jy passievol oor voedselveiligheid en nakoming? Sluit aan by 'n dinamiese span waar jou bydraes werklik saak maak. Doen nou aansoek! […]
Our client is seeking a diligent and detail-oriented Food Safety and FSC Officer to join a well-established manufacturer...

Yesterday from: pnet.co.za

Related Job Offers