Elektroniese Ontwikkelingsingenieur / Electronic Development Engineer (A11)
-
Company:
Werkie
-
Location:
2014 Kempton Park, South Africa
-
Job Type:
Permanent
Ons kliënt is ‘n tegnologie-gedrewe maatskappy wat ‘n toonaangewende speler is in die elektroniese ontwikkelingsbedryf. Hulle span fokus op die hoogste standaarde in innovasie en ontwikkeling van elektroniese stelsels en komponente, met ‘n sterk klem op kliëntediens en kwaliteit. […]
Volg instruksies van die Navorsing en Ontwikkeling Bestuurder en die Besturende Direkteur oor die werk wat gedoen moet word, insluitend eksperimente, toetse of ander fisiese en/of rekenaarsimulasies van elektroniese stelsels. […]
Our client is a technology-driven company that is a leading player in the electronics...
More than 30 days ago from: simplify.hr
Related Job Offers
- Security Officers Staffsource - Klerksdorp, Matlosana Local Municipality, Dr Kenneth Kaunda District Municipality, North West, 2571, South Africa
- ICU Registered Nurse Hire Resolve - 2571 Klerksdorp, South Africa