Bestuurder Jobs

21 to 26 of 26 vacancies

Sort by:  Date | Relevance

Kode 14 Trokdrywer / Code 14 Truck Driver  

Ligpos (Pty) Ltd - 1000 Cullinan, South Africa

Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir die langafstand en kortafstand bestuur van 'n kode 14 (EC) vragmotor vir die aflewering van blomme na verskillende kliënte of markte, selfs tot in die Kaap. Die...

from: simplify.hr - More than 30 days ago

Versendingsklerk / Dispatch Clerk (U01)  

Werkie - 0184 Pretoria, South Africa

Ons is 'n toonaangewende verskaffer in die kleinhandel- en vleisbedryf, verbind tot die lewering van hoë-gehalte produkte met uitsonderlike diens. Ons bedrywighede funksioneer doeltreffend danksy 'n toegewyde...

from: simplify.hr - More than 30 days ago

Verkoopsbeampte/ Sales Representative  

Ligpos (Pty) Ltd - 0081 Pretoria, South Africa

Ons is op soek na 'n gemotiveerde en energieke verkoopsagent wat sal help om ons topgehalte bou-, verf- en instandhoudingsdienste aan 'n wye verskeidenheid potensiële kliente te bemark. Hierdie rol bied...

from: simplify.hr - More than 30 days ago

Junior Boekhouer / Junior Bookkeeper (B07)  

Werkie - 0181 Pretoria, South Africa

Is jy 'n gemotiveerde, gedetailleerde en professionele individu wat op soek is na 'n kans om jou loopbaan in boekhouding te begin? Het jy uitstekende interpersoonlike vaardighede en die vermoë om met mense...

from: simplify.hr - More than 30 days ago

Code 10 Driver (Training) / Kode 10 Drywer (Opleiding)  

Ligpos (Pty) Ltd - 1000 Rayton, South Africa

Soek jy 'n opwindende nuwe loopbaan? Ons is op soek na 'n betroubare en gemotiveerde individu om as Kode 10 Leerling Vragmotorbestuurder by ons span aan te sluit. Geen ondervinding is benodig nie, want...

from: simplify.hr - More than 30 days ago

Uitvoerende Persoonlike Assistent & Operasionele Assistent / Executive PA & Ops Coordinator (W03)  

Werkie - 0181 Pretoria, South Africa

Hierdie is ‘n sleutelrol wat ‘n kombinasie van persoonlike assistent-, operasionele en geleentheidsbestuurtake behels. Die regte kandidaat sal skedules en vergaderings bestuur, aankope doen, geleenthede...

from: simplify.hr - More than 30 days ago


Get email alerts for: Bestuurder Jobs

Top locations

Loading map...

Top locations in South Africa hiring now Bestuurder Jobs:

Login through

JobisJob Tutorial

Visit our Help Centre

JobisJob Forum

Start a Discussion and Share your Insights.

Join

Share Options

Filter jobs by

Refine your search